Moenie
langer uitstel nie!
Daar is
soveel goedjies in ons daaglikse lewens wat ons besef – dit moet ek doen! Ek
moet vir my swart jas knope aanwerk, want die middelste knoop kort, ek moet die
laptop se draad regmaak wat die hondjies stukkend gekou het, ens. Maar ek doen
dit net nie.
EN VAN
UITSTEL KOM AFSTEL
So ek gaan
nou (volgens #Robin Sharma) op ‘n uitstel-dieet! Vir ‘n maand
lank gaan ek elke dag ‘n ding vat wat ek nooit by uitkom nie en dit doen. Hier
is wat Robin Sharma sê: https://www.youtube.com/watch?v=bLp9EimaEQI
Dit is ook ‘n
goeie manier om jou pad van lewensverandering te bevorder deur klein,
alledaagse dingetjies aan te vat en stukkie vir stukkie reg te maak.
Ek het lank uitgestel om hierdie te
doen. Die geheim is eintlik om dit net te doen! DADELIK! Begin vandag!
Hier is ‘n
voorbeeld van my uitstel-dieet. Dit is ook nog nie heeltemal voltooi nie, ek
sal maar nader aan die tyd nog dinge invul.
MONDAY
|
TUESDAY
|
WEDNESDAY
|
THURSDAY
|
FRIDAY
|
SATURDAY
|
SUNDAY
|
12
Maak crocs
reg
|
13
Maak high
heels reg
|
14
Werk knope
aan vir jas
|
15
Sit some in
vir broeke
|
16
Fix radio
laptop drade
|
17
Maak Mus
klaar
|
|
18
Maak bed op
|
19
Vat ou klere
weg
|
20
Pak DVD’s
reg
|
21
Leibande vir
brakkies
|
22
Stap om blok
|
23
Pak
spaarkamerkas reg
|
24
Vat Puzzles
terug
|
25
Ekstra
klasse program
|
26
Maak bed op
|
27
Pak
wasgoedstasie reg
|
28
Stap om blok
|
29
Granaat
oorplant
|
30
Budget
|
31
Pak boekrak
reg
|
1
Ontwikkel
troue kameras
|
2
Pak koskas
reg
|
3
Pak
plastiekbakke
Kas reg
|
4
TV in kamer
reg
|
5
Kraletjie
projek
|
6
Pak kis uit
en reg
|
7
Lees
|
8
Stap om blok
|
9
Maak hekkie toe |
10
|
11
|
12
|
13
|
14
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking